| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Distriksmunisipaliteit | Xhariep | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | FS163 | ||
Burgemeester | Motshewa Julia Sehanka | ||
Hoofstad | Zastron | ||
Grootste tale | Suid-Sotho, Xhosa, Afrikaans | ||
Area | 8 779 km² | ||
Bevolking | 34,146 (2011) |
Die Mohokare Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Die grootste deel van die N6 nasionale pad in die Vrystaat loop van noord na suid deur die Mohokare Munisipaliteit.